Harare Sportklub

Harare Sportklub
Volle naam Veld van die Harare Sportklub
Ligging Harare, Zimbabwe
Koördinate 17°48′50.67″S 31°3′2.08″O / 17.8140750°S 31.0505778°O / -17.8140750; 31.0505778
Eienaar Zimbabwe Krieket
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 1900
Huurders
Zimbabwiese nasionale krieketspan
Rhodesië (1910–1979)
Masjonaland (1923–2008)
Masjonaland Eagles (sedert 2009)

Harare Sportklub (Engels: Harare Sports Club) is 'n sportklub en die Harare Sportklubveld (Harare Sports Club Ground) is 'n krieketstadion in Harare, Zimbabwe. Dit is in 1900 gestig[1] en was bekend as Salisbury Sportklub tot 1982. Dit word meestal vir krieketwedstryde gebruik, en het sedert sy stigting as die primêre krieketveld in Rhodesië en Zimbabwe gedien. Ander sportsoorte wat by die klub beoefen word, is rugby, tennis, gholf en muurbal.

  1. (en) Mohandas Menon (15 Junie 2001). "Harare Sports Club ground at a glance". The Hindu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2016. Besoek op 31 Mei 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne